Holingsberg Chalet

Holingsberg Chalet

From: Wimpie Meyer
Sent: 18 August 2014 02:47 PM
To: Heleen
Subject: Holingsberg

 Hi Heleen, 

 Ons het die naweek geniet weereens daar by Holingsberg chalet. 

 2 vrae: 

  • Is oom Org beskikbaar die naweek van 10-12 Oktober?
  • Ons het een vis gehou die naweek van om-en-by 700g – hoe betaal ek daarvoor?

Groete

 Wimpie Meyer