Holingsberg Uitvlugt

Hi Heleen,

 Ons het ‘n heerlike naweek gehad!  Het niks gebreek nie, gelukkig.  En die ouens het ongelukkig ook nie eers hulle visstokke saamgevat nie, hulle wat baie spyt toe ons daar aankom, so ons het geen vis gevang en gehou nie.

 Groete,

Magdeli