Holingsberg Uitvlugt

From: “Andre Cronje”
To: “‘Heleen'” <reservations@holingsberg.co.za>
Cc: “‘Moira ‘”
Subject: Reservation Request from www.holingsberg.co.za
Date: Mon, Aug 11, 2014 07:45

 Hi Heleen

 Hoop dit gaan goed. Dankie ons het baie lekker gekuier die naweek. Ons het heelwat vis gevang (9) maar alles gecatch en release.

Ons het ongelukkig ‘n CD houer vol kinder vlieks en speletjies agter gelos op die bed van een van die slaapkamers. Ons sal baie dankbaar wees as jy die skoonmaker kan vra om dit by jou uit te kry. As jy dalk weet van iemand wat deurkom Pretoria se kant toe dan kan ons hulle ontmoet om dit op te tel anders moet ons dalk reel vir ‘n courier. Jammer vir enige ongerief. Stuur ook asseblief julle finale invoice. Sover ek weet het ons niks gebreek of beskadig oor die naweek nie, maar laat weet maar.

Groete

Andre